paroles de chanson / Romanz parole / Hy's die Eerste en Laaste lyrics  | ENin English

Paroles de Hy's die Eerste en Laaste

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Hy's die Eerste en Laaste par Romanz lyrics officiel

Hy's die Eerste en Laaste est une chanson en Afrikaans

Wie gaan ons toekoms wees, die antwoord gee?
Wie weet jou hart is seer, wie kan dit keer?
Wie het jou naam geskryf in die palm van Sy hand?
Wie is die muur van vuur wat heeltyd om jou brand?

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde
Elke knie sal buig en mond getuig
Verlossing bring, Engele wat sing, Hy is God, die Skepper en die Heer

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde
Die Rots waarop ons voete staan
Die rugting waar ons toekoms gaan, Hy is God, die Skepper en die Heer

Wie laat die son weer skyn, wie gee ons hoop?
Wie was jou lewe skoon, jou sondes uitgekoop?
Wie het Sy Seun gegee, vergeef 'n duisend mal?
Wie het belowe dat Hy ons een dag kom haal?

Hy's die Eerste en Laaste (Eerste en Laaste)
Begin en die einde
Elke knie sal buig en mond getuig
Verlossing bring, Engele wat sing, Hy is God, die Skepper en die Heer

Hy's die Eerste en Laaste (Eerste en Laaste)
Begin en die einde
Die rots waarop ons voete staan
Die rugting waar ons toekoms gaan, Hy is God, die Skepper en die Heer (Die Skepper en die Heer)

Dankie vir lewe (Dankie vir lewe)
Bedoel om te dien (Bedoel om te dien)
Dankie vir Jesus (Dankie vir Jesus)
Wat liefde kom bring

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde
Elke knie sal buig en mond getuig
Verlossing bring, Engele wat sing, Hy is God, die Skepper en die Heer

Hy's die Eerste en Laaste (Eerste en Laaste)
Begin en die einde
Die rots waarop ons voete staan
Die rugting waar ons toekoms gaan, Hy is God, die Skepper en die Heer
Die Skepper en die Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hy's die Eerste en Laaste

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole à droite du casque
3| symbole à droite de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid