song lyrics / Romanz / Hy Is Die Lig Om Ons lyrics  | FRen Français

Hy Is Die Lig Om Ons lyrics

Performer Romanz

Hy Is Die Lig Om Ons song lyrics by Romanz official

Hy Is Die Lig Om Ons is a song in Afrikaans

Voor die kruispad staan jy nou
Dis te ver om jou reis te stop of terug te keer
Als onseker om jou heen
Vir die donker hoef jy nie te vrees
Laat dit skyn waar ookal jy gaan

Hy is die lig om ons, skyn op die pad voor ons
En tot die daglig breek sal dit ons lei
Dit vat jou siel nog hoër wat jou laat vlieg daarbo
Nooit weer alleen nie
Hy is die lig om ons

Is jy eensaam, is jy benoud?
Voel jy niemand is daar om te hoor, wat jou kan help?
Maak jou oë toe en glo dit
Want ons hoef niks of niemand te vrees as Sy lig binne ons brand

Hy is die lig om ons, skyn op die pad voor ons
En tot die daglig breek sal dit ons lei
Dit vat jou siel nog hoër wat jou laat vlieg daarbo
Nooit weer alleen nie (Nooit weer alleen)
Hy is die lig

Ons kan al loop deur die nag as ons lig skyn
Daar is niks wat ons weerhou van Sy liefde

Hy is die lig om ons, skyn op die pad voor ons
En tot die daglig breek sal dit ons lei
Dit vat jou siel nog hoër wat jou laat vlieg daarbo
Nooit weer alleen (Nooit weer alleen)
Nooit weer alleen (Nooit weer alleen)
Hy is die lig om ons
Hy is die lig om ons
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy Is Die Lig Om Ons lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid