paroles de chanson / Romanz parole / Hy Is Die Lig Om Ons lyrics  | ENin English

Paroles de Hy Is Die Lig Om Ons

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Hy Is Die Lig Om Ons par Romanz lyrics officiel

Hy Is Die Lig Om Ons est une chanson en Afrikaans

Voor die kruispad staan jy nou
Dis te ver om jou reis te stop of terug te keer
Als onseker om jou heen
Vir die donker hoef jy nie te vrees
Laat dit skyn waar ookal jy gaan

Hy is die lig om ons, skyn op die pad voor ons
En tot die daglig breek sal dit ons lei
Dit vat jou siel nog hoër wat jou laat vlieg daarbo
Nooit weer alleen nie
Hy is die lig om ons

Is jy eensaam, is jy benoud?
Voel jy niemand is daar om te hoor, wat jou kan help?
Maak jou oë toe en glo dit
Want ons hoef niks of niemand te vrees as Sy lig binne ons brand

Hy is die lig om ons, skyn op die pad voor ons
En tot die daglig breek sal dit ons lei
Dit vat jou siel nog hoër wat jou laat vlieg daarbo
Nooit weer alleen nie (Nooit weer alleen)
Hy is die lig

Ons kan al loop deur die nag as ons lig skyn
Daar is niks wat ons weerhou van Sy liefde

Hy is die lig om ons, skyn op die pad voor ons
En tot die daglig breek sal dit ons lei
Dit vat jou siel nog hoër wat jou laat vlieg daarbo
Nooit weer alleen (Nooit weer alleen)
Nooit weer alleen (Nooit weer alleen)
Hy is die lig om ons
Hy is die lig om ons
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hy Is Die Lig Om Ons

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole à gauche du cadenas
3| symbole en bas de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid