song lyrics / Romanz / Bly Getrou aan Jou Liefde lyrics  | FRen Français

Bly Getrou aan Jou Liefde lyrics

Performer Romanz

Bly Getrou aan Jou Liefde song lyrics by Romanz official

Bly Getrou aan Jou Liefde is a song in Afrikaans

Ek praat gisteraand
Met 'n vriend wat gedink het hy kan
Alles waag vir 'n kans vir plesier
Vir 'n oombik, vir 'n avontuur

Sê net vandag is jou laaste
Is dit die prys werd wat jy gaan betaal?
Wil jy die kans vat en alles verloor
In 'n oomblik, vir 'n oomblik?

So vra jouself as alles goed gaan aan jou kant
O, vra jouself sal sy weer na jou wil terug gaan?
Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou aan jou liefde

Wie wil lewe in leuens?
As geheime die waarheid versteek
Sal sy loop en 'n ander gaan kry?
Net verlange sal by jou bly

So vra jouself as alles goed gaan aan jou kant
Ou, vra jouself sal sy weer na jou wil terug gaan?
Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou aan jou liefde

Jare kom, harde werk, almal word versoek deur dit wat hul nooit kon ken, nooit kon voel, die fantasie vat oor en vervang dit wat tel, jy verloor jouself voor jy dit kan keer

Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou

Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou aan jou liefde
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bly Getrou aan Jou Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid