paroles de chanson / Romanz parole / Bly Getrou aan Jou Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de Bly Getrou aan Jou Liefde

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Bly Getrou aan Jou Liefde par Romanz lyrics officiel

Bly Getrou aan Jou Liefde est une chanson en Afrikaans

Ek praat gisteraand
Met 'n vriend wat gedink het hy kan
Alles waag vir 'n kans vir plesier
Vir 'n oombik, vir 'n avontuur

Sê net vandag is jou laaste
Is dit die prys werd wat jy gaan betaal?
Wil jy die kans vat en alles verloor
In 'n oomblik, vir 'n oomblik?

So vra jouself as alles goed gaan aan jou kant
O, vra jouself sal sy weer na jou wil terug gaan?
Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou aan jou liefde

Wie wil lewe in leuens?
As geheime die waarheid versteek
Sal sy loop en 'n ander gaan kry?
Net verlange sal by jou bly

So vra jouself as alles goed gaan aan jou kant
Ou, vra jouself sal sy weer na jou wil terug gaan?
Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou aan jou liefde

Jare kom, harde werk, almal word versoek deur dit wat hul nooit kon ken, nooit kon voel, die fantasie vat oor en vervang dit wat tel, jy verloor jouself voor jy dit kan keer

Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou

Ware liefde het jou gered
Moet jy verloor jy weet wat jy het
So bly getrou aan jou liefde
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bly Getrou aan Jou Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'oeil
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid