song lyrics / Manie Jackson / Vrygesel lyrics  | FRen Français

Vrygesel lyrics

Performers Manuel EscorcioManie Jackson

Vrygesel song lyrics by Manie Jackson official

Vrygesel is a song in Afrikaans

Hy’s gesellig loop alleen
Maar wie weet waarom waarheen
Dryf eensaamheid hom heelnag voort
Gee niks om wat mens van hom dink

Hy’s nie getroud het geen gesin
Sy bed wag koud die hele nag
En binnemuurs sing stilte sweiend
Omdat daar niemand op sy tuiskoms op hom wag

‘n Vrygesel kan nooit gaan slaap nie
Voor hy die sterre skitter sien
Jy weet sy vryheid ken geen grense
Hy sal jou mooi bedank totsiens

‘n Vrygesel kan nooit gaan slaap nie
Hy wil sy siele onrus blus
En wanneer die voëltjies aan die sing raak
Gaan hy weereens terug

Hy het dit keer op keer probeer
Om met ‘n ander te versoen
Hy het daar heelwat van geleer
Maar selfsig wou daar niks aan doen

Dit kon nie sus dit kon nie so
Nou hou hy maar die blink kant bo
En soetjies salens steel stiltes sluipend
Tot dat hy van vervelend uitvlug in die nag

‘n Vrygesel kan nooit gaan slaap nie
Voor hy die sterre skitter sien
Jy weet sy vryheid ken geen grense
Hy sal jou mooi bedank totsiens

‘n Vrygesel kan nooit gaan slaap nie
Hy wil sy siele onrus blus
En wanneer die voëltjies aan die sing raak
Gaan hy weereens terug

‘n Vrygesel kan nooit gaan slaap nie
Voor hy die sterre skitter sien
Jy weet sy vryheid ken geen grense
Hy sal jou mooi bedank totsiens

‘n Vrygesel kan nooit gaan slaap nie
Hy wil sy siele onrus blus
En wanneer die voëltjies aan die sing raak
Gaan hy weereens terug
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vrygesel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the right of the television
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid