song lyrics / Manie Jackson / Trein Na Pretoria lyrics  | FRen Français

Trein Na Pretoria lyrics

Performers Manie JacksonDie Briels

Trein Na Pretoria song lyrics by Manie Jackson official

Trein Na Pretoria is a song in Afrikaans

Dit het gebeur op die trein na Pretoria
Die weer was bitterlik koud
In 'n hoekie sit ‘n meisie
Sy lyk vir my skaam en benoud

Die kondukteur die vra vir haar kaartjie
Sy sê sy’t nie geld om een te koop
Maar ek moet gaan na Pretoria
Al moet ek ook daarheen loop

My moeder lê daar op sterwe
En ek is haar enigste kind
En ek moet gaan na Pretoria
As ek haar nog lewend wil vind

Die kondukteur die neem toe haar handjie
Daar is trane in sy groot blou oë
Jy kan ry met my na Pretoria
Al moet ek jou kaartjie betaal

In die kerkhof daar in Pretoria
Is daar ‘n nuwe hopie grond
Onder daardie hopie lê begrawe
‘n Droewige kindjie se moeder

Die kondukteur neem weer haar handjie
En hy sien hoe die kleine meisie ly
Ek het nie eens ‘n kind nie
En nou kan jy maar by my bly
Ek het nie eens ‘n kind nie
En nou kan jy maar by my bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Trein Na Pretoria lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid