song lyrics / Manie Jackson / Totsiens Is Nooit Verniet lyrics  | FRen Français

Totsiens Is Nooit Verniet lyrics

Performer Manie Jackson

Totsiens Is Nooit Verniet song lyrics by Manie Jackson official

Totsiens Is Nooit Verniet is a song in Afrikaans

Die woorde ontbreek my jou trane loop deur my in die donker uur
Ek soek na jou hande lees in jou oë die vuur
Die tyd heel alle wonde glo jy nog dit is waar?
Maar die tyd laat my net meer verlang

Totsiens is nooit verniet
Mis jou al meer en meer
Afskeid is sielsverdriet
As geluk haar na my draai sien ek jou weer

Ons drome verlore die nag laat sy spore die laaste keer
Jy’s weg en ek wonder hoe sal ek dan sonder jou leef?
Die hartseer bring vergifnis vir harte wat daarvoor vra
Maar ‘n hartseer bly vir ewig altyd daar

Totsiens is nooit verniet
Mis jou al meer en meer
Afskeid is sielsverdriet
As geluk haar na my draai sien ek jou weer

Totsiens is nooit verniet (O totsiens is nooit verniet)
Mis jou al meer en meer (Mis jou meer en meer)
Afskeid is sielsverdriet
As geluk haar na my draai sien ek jou weer
As geluk haar na my draai sien ek jou weer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Totsiens Is Nooit Verniet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid