song lyrics / Manie Jackson / Soos 'n Kind lyrics  | FRen Français

Soos 'n Kind lyrics

Performer Manie Jackson

Soos 'n Kind song lyrics by Manie Jackson official

Soos 'n Kind is a song in Afrikaans

Net soos ‘n kind
So klein en bang
Geen vrede meer
Net seer verlange

Na daardie tyd
Wat jou ontwyk
Toe jou geloof
Jou deur gedra het

Jy smag na lug rondom jou
Wanneer die nag om jou vou
Jy smeek vir wysheid en krag
Sy leiding deur elke dag

Prys net Sy naam hou aan glo
Jy weet jou krag kom van bo
Hef op jou hande na bo
Tot Hy op wolke kom

Sing halleluja en waak
Hy sal jou nooit versaak

Wanneer jou oë
Nie meer kan sien
En wat jy hoor
Maak nie meer sien nie

Maak Hy jou vry
Jou hart weer bly
Jou pad gelyk
Dat jy nie struikel

Jy smag na lig rondom jou
Wanneer die nag om jou vou
Jy smeek vir wysheid en krag
Sy leiding deur elke dag

Prys net Sy naam hou aan glo
Jy weet jou krag kom van bo
Hef op jou hande na bo
Tot Hy op wolke kom

Jy smeek vir wysheid en krag
Sy leiding deur elke dag

Prys net Sy naam hou aan glo
Jy weet jou krag kom van bo
Hef op jou hande na bo
Tot Hy op wolke kom

Sing halleluja en waak
Hy sal jou nooit versaak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos 'n Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid