song lyrics / Manie Jackson / Sê Nou lyrics  | FRen Français

Sê Nou lyrics

Performer Manie Jackson

Sê Nou song lyrics by Manie Jackson official

Sê Nou is a song in Afrikaans

Elke oggend voel ek vir jou hier langs my lê
En ek weet elke keer wat my hart vir jou wil sê
Jy is die lig jy is my sonnestraal
Maar ek weet daar’s ‘n prys wat ons elkeen moet betaal

Sê nou sê nou ons tyd raak min
Sê my sê my waar lê ons begin?
Sê nou sê nou dis ons laaste kans
Sê nou sê nou dis ons laaste dans

In die aande lê jy veilig hier langsaan my
En ek weet dat die uurglas se sand stadig deur gly
Dan dink ek aan ure wat ons twee dalk verspeel
Die ure wat ons in liefde met mekaar moes deel

Sê nou sê nou ons tyd raak min
Sê my sê my waar lê ons begin
Sê nou sê nou dis ons laaste kans
Sê nou sê nou dis ons laaste dans

Sê nou sê nou ons tyd raak min
Sê my sê my waar lê ons begin?
Sê nou sê nou dis ons laaste kans
Sê nou sê nou dis dalk ons laaste dans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sê Nou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid