song lyrics / Manie Jackson / Palms Van My Hande lyrics  | FRen Français

Palms Van My Hande lyrics

Performer Manie Jackson

Palms Van My Hande song lyrics by Manie Jackson official

Palms Van My Hande is a song in Afrikaans

Elke mens vertel sy eie stories
En elke hart verduidelik sy eie verhaal
Dis die rede hoekom ek die song geskryf het
Ek het self vir my eie stories betaal

Op die palms van my hande sal ek jou dra
Ek sal doen en gee vir jou wat jy my vra
En sonder twyfel is hierdie hande oop vir jou
Solank die liefde van genade in ons vertrou

Rondte een was die storie van die liefde
Sonder liefde sal die mens nooit voort bestaan
Rondte twee het ek geleer van respek en omgee
Want dis omgee wat my hier het hier vir jou

Op die palms van my hande sal ek jou dra
Ek sal doen en gee vir jou wat jy my vra
En sonder twyfel is hierdie hande oop vir jou
Solank die liefde van genade in ons vertrou

Op die palms van my hande sal ek jou dra
Ek sal doen en gee vir jou wat jy my vra
En sonder twyfel is hierdie hande oop vir jou
Solank die liefde van genade in ons vertrou
Solank die liefde van genade in ons vertrou
Solank die liefde van genade in ons vertrou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Palms Van My Hande lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid