song lyrics / Manie Jackson / My Hart Sê Bly lyrics  | FRen Français

My Hart Sê Bly lyrics

Performer Manie Jackson

My Hart Sê Bly song lyrics by Manie Jackson official

My Hart Sê Bly is a song in Afrikaans

Bly ek vra jou nog net een keer
As jy loop moenie worry wie wen of wie kry seer
Maar wie hou jou hand vas wie soen jou sag wie sê jou goodnight?

Jy jy bel my laat in die nag en jy huil
Jy wat net jou lyf vir my soene wou ruil
En die nag is nog jonk ons al twee alleen jou woorde se vonk laat my weereens na jou toe ry

My hart sê bly (My hart sê bly)
Bly by my (Bly by my)
Hier staan ek weer (Staan ek weer)
Hier voor jou deur
My hart sê bly

Nou lê jy hier in die nanag by my
En ek hoop jy droom jou drome van jou en van my
Ek hou jou hand vas ek soen jou sag ek sê jou goodnight

Weet dis net vir jou wat ek graag sal wil hê
En ek wag om te hoor wat jy byna nooit sê
En die eel van die nag hang nog om jou huis
Kom ons probeer om te doen wat die hart ons wys

My hart sê bly (My hart sê bly)
Bly by my (Bly by my)
Hier staan ek weer (Staan ek weer)
Hier voor jou deur
My hart sê bly

My hart sê bly (My hart sê bly)
Bly by my (Bly by my)
Hier staan ek weer (Staan ek weer)
Hier voor jou deur
My hart sê bly (My hart sê bly)
My hart sê bly (My hart sê bly)
My hart sê bly (My hart sê bly)
My hart sê bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Hart Sê Bly lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid