song lyrics / Manie Jackson / Lief en Lewe lyrics  | FRen Français

Lief en Lewe lyrics

Performer Manie Jackson

Lief en Lewe song lyrics by Manie Jackson official

Lief en Lewe is a song in Afrikaans

Jy weet al my hartsgeheime en net jy weet
Stiltes het ook woorde want net jy weet
Wie ek regtig is hier binne my

Ek weet jy sal nooit jou rug op my kan draai nie
Winde van verandering laat waai nie
Vashou aan dit alles wat ons het

Lief en lewe jy is die rede vir my son
Lief en lewe laat ons vergewe om more te koop
Laat die liefde aanvaarding en vrede ons eenheid laat lewe (Laat lewe)
Maak jou oë toe hou vas aan my hand wees lief en lewe

Jy weet hoe om met my hart te praat en jy weet
Hoe om aan my siel te raak net jy weet
Hoe hart en siel en liefde een kan raak

Ek weet hoekom ons mekaar moes vind en saamwees
Eendag sal ons hierdie storie saam lees
Tot ons hierdie son weer terug moet gee

Lief en lewe jy is die rede vir my son
Lief en lewe laat ons vergewe om more te koop
Laat die liefde aanvaarding en vrede ons eenheid laat lewe (Lewe)
Maak jou oë toe hou vas aan my hand wees lief en lewe

Deel al my drome my wense omsoom hierdie wêreld wat ons veilig hou
Die antwoord op als wat ek nodig het vind ek in jou

Lief en lewe jy is die rede vir my son
Lief en lewe laat ons vergewe om more te koop
Laat die liefde aanvaarding en vrede ons eenheid laat lewe (Laat lewe)
Maak jou oë toe hou vas aan my hand wees lief en lewe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lief en Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid