song lyrics / Manie Jackson / Laat die Mense Praat lyrics  | FRen Français

Laat die Mense Praat lyrics

Performer Manie Jackson

Laat die Mense Praat song lyrics by Manie Jackson official

Laat die Mense Praat is a song in Afrikaans

Draai draai laat jou rokkie swaai
Jou glimlag laat al die manne raai
Lag lag het jy my hart geseel
En joune met my gedeel

Dans dans leer ons die liefde ken
Het hard gewerk om jou hart te wen
Waai waai stuur jy soene vir my
En stap by almal verby

Laat die mense praat laat die mense sê
Laat die mense weet vir jou wil ek hê
Laat die mense wonder of die liefde blom
Ja my lief ons wys die wêreld hoekom

Laat die mense praat laat die mense sê
Laat die mense weet vir jou wil ek hê
Laat die mense wonder of die liefde blom
Ja my lief ons wys die wêreld hoekom

Al wen ek ook die Lotto se miljoene dis waardeloos sonder jou
Al kry ek die sleutels van ‘n duisend stede ek’s niemand sonder jou
Al het ek al die kaarte van die wêreld verdwaal ek sonder jou
Jy’s my geluk ja jy’s my geluk van nou af is ek by jou

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat die Mense Praat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol at the top of the television
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid