song lyrics / Manie Jackson / Kom Saam Met My lyrics  | FRen Français

Kom Saam Met My lyrics

Performer Manie Jackson

Kom Saam Met My song lyrics by Manie Jackson official

Kom Saam Met My is a song in Afrikaans

Soveel jare terug het ek jou ontmoet
Ons het alles saam gedoen
En die glimlag om jou mond was soet
Toe groet jy my met 'n soen

My meisie weet jy dat dit moeilik was?
Maar my hart is nou so bly
Jy weet baie goed dat ons twee pas
Ja jy kom weer terug na my

Kom saam met my ons sweef die wêreld rond
Los al jou sorge onder op die grond
Ek voel so veilig met jou aan my sy, oor die wolke voel ons vry

Kom saam met my ons sweef die wêreld rond
Ek sien 'n glimlag stralend om jou mond
Net solank jy altyd by my bly, oor die wolke is ons vry
Ek en jy

Jy moes kies of jy by my wou wees
En ek het maande lank gewag
Toe ek gister al jou briewe lees
Skyn die son verby jou nag

Jy skryf vir my jy is nog lief vir my
Dat jy weer wil terug kom
My meisiekind jy maak vir my so bly
Jy draai my hele wêreld om

Kom saam met my ons sweef die wêreld rond
Los al jou sorge onder op die grond
Ek voel so veilig met jou aan my sy, oor die wolke voel ons vry

Kom saam met my ons sweef die wêreld rond
Ek sien 'n glimlag stralend om jou mond
Net solank jy altyd by my bly, oor die wolke is ons vry
Ek en jy

Kom saam met my ons sweef die wêreld rond
Los al jou sorge onder op die grond
Ek voel so veilig met jou aan my sy, oor die wolke voel ons vry

Kom saam met my ons sweef die wêreld rond
Ek sien 'n glimlag stralend om jou mond
Net solank jy altyd by my bly, oor die wolke voel ons vry
Ek en jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Saam Met My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid