song lyrics / Manie Jackson / Kan Ons Dan Nie lyrics  | FRen Français

Kan Ons Dan Nie lyrics

Performer Manie Jackson

Kan Ons Dan Nie song lyrics by Manie Jackson official

Kan Ons Dan Nie is a song in Afrikaans

Ek ken die lewe
Se swaar en se seerkry
Ek weet van hartseer
Om in wanhoop te leef

Die storms woed buite
En die donderweer dreun
Teen die vrae in my binneste
Kan ons dan nie?

Ek kyk na die berge
Riviere valleie
Die sonskyn so helder
‘n Nuwe dag het ontwaak

Daar is tekens van lewe
‘n Wêreld vol vrede
Maar ek bly steeds wonder
Hoekom kan ons dan nie?

Kan ons dan nie?
Kan ons dan nie?
Ek’s lief vir jou
En jy’s lief vir my

Kan ons dan nie?
Kan ons dan nie?
Mekaar weer laat lewe vergeet en vergewe
Kan ons dan nie?

Ek het gedroom
Van ‘n leeu en ‘n lam
Wat saam in vrede
Bymekaar lê

Ek het gewens dit kon aanhou
En die dagbreek gevrees
Geweet ek gaan wonder
Hemel hoekom dan nie?

Kan ons dan nie?
Kan ons dan nie?
Ek’s lief vir jou
En jy’s lief vir my

Kan ons dan nie?
Kan ons dan nie?
Mekaar weer laat lewe vergeet en vergewe
Kan ons dan nie?

Mekaar weer laat lewe vergeet en vergewe
Kan ons dan nie?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kan Ons Dan Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cloud
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid