song lyrics / Manie Jackson / In Suid-Afrika Kraai Paartie Koning of Hoe lyrics  | FRen Français

In Suid-Afrika Kraai Paartie Koning of Hoe lyrics

Performer Manie Jackson

In Suid-Afrika Kraai Paartie Koning of Hoe song lyrics by Manie Jackson official

In Suid-Afrika Kraai Paartie Koning of Hoe is a song in Afrikaans

Van die Vaalrivier se oewer tot by Dwarskersbos se wye see, van Messina bo tot onder in P.E.
Kan jy groepies mense ooral sien wat 'n rus kans na die week verdien, bymekaar, die naweek word gevier
Elke kuier plek is amper soos jou huis
Waar daar vriende is voel ons mos altyd tuis

In Suid-Afrika kraai paartie, die koning of hoe?
Ons is lief vir musiek en Afrikaans bly maar bo

Ons sing yo-de-lo-o-die, kyk daai oompie op die vloer
Ons sing yo-de-lo-o-die, dis vir sy dogter wat ek loer
Met die yo-de-lo-o-die is die tjoppies al gaar
Met die yo-de-lo-o yo-de-lo-o-die, sien jou Vrydag weer daar

By Vaal Driehoek is Country groot, op die Weskus eet ons snoek en brood, op die radio speel Klipwerf In The Mood
Karoo blues voel ons hart se pyn maar die paartie laat daai pyn verdwyn, Afrikaners is mos lief vir samesyn
Elke kuier plek is amper soos jou huis
Waar daar vriende is voel ons mos altyd tuis

In Suid-Afrika kraai paartie, die koning of hoe?
Ons is lief vir musiek en Afrikaans bly maar bo

Ons sing yo-de-lo-o-die, kyk daai oompie op die vloer
Ons sing yo-de-lo-o-die, dis vir sy dogter wat ek loer

In Suid-Afrika kraai paartie, die koning of hoe?
Ons is lief vir musiek en Afrikaans bly maar bo

Ons sing yo-de-lo-o-die, kyk daai oompie op die vloer
Ons sing yo-de-lo-o-die, dis vir sy dogter wat ek loer
Met die yo-de-lo-o-die
Met die yo-de-lo-o yo-de-lo-o-die

Ons sing yo-de-lo-o-die, kyk daai oompie op die vloer
Ons sing yo-de-lo-o-die, dis vir sy dogter wat ek loer
Met die yo-de-lo-o-die
Met die yo-de-lo-o yo-de-lo-o-die
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: HARWIN, HERBERT HIRSCHLER, SARAH THERON
Copyright: BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Comments for In Suid-Afrika Kraai Paartie Koning of Hoe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid