song lyrics / Manie Jackson / Huil in Jou Drome lyrics  | FRen Français

Huil in Jou Drome lyrics

Performer Manie Jackson

Huil in Jou Drome song lyrics by Manie Jackson official

Huil in Jou Drome is a song in Afrikaans

Ons was toe nog so jonk
En ons liefde so groot dit was die dae
En net in een dag was dit alles weg

In my hart sal jy bly
Al is dit nou te laat my liefde bly
Ek sal jou nooit vergeet tot in ewigheid

O as ek nog een keer
Jou in my arms kan hou
Maar dis te laat

Ek dink jy huil in jou kamer oor my
Want ek huil in my kamer oor jou
My trane vloei
Soos die Vaalrivier in die reënseisoen

Ek dink jy huil in jou drome oor my
Want ek huil in my drome oor jou
Ek sit alleen hier langs die Vaalrivier
My hart roep na jou

Al die jare alleen
Het ek na jou gesmag ek tel die dae
Soos die korreltjies sand deur die uurglas val

Soos ‘n hond sonder been
Is ek so alleen hier sonder jou
En die tyd het geleer liefde maak mens seer

O as ek nog een keer
Jou in my arms kan hou
Maar dis te laat

Ek dink jy huil in jou kamer oor my
Want ek huil in my kamer oor jou
My trane vloei
Soos die Vaalrivier in die reënseisoen

Ek dink jy huil in jou drome oor my
Want ek huil in my drome oor jou
Ek sit alleen hier langs die Vaalrivier
My hart roep na jou

Ek dink jy huil in jou kamer oor my
Want ek huil in my kamer oor jou
My trane vloei
Soos die Vaalrivier in die reënseisoen

Ek dink jy huil in jou drome oor my
Want ek huil in my drome oor jou
Ek sit alleen hier langs die Vaalrivier
My hart roep na jou
Ek sit alleen hier langs die Vaalrivier
My hart roep na jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Huil in Jou Drome lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid