song lyrics / Manie Jackson / Goeie Genade lyrics  | FRen Français

Goeie Genade lyrics

Performer Manie Jackson

Goeie Genade song lyrics by Manie Jackson official

Goeie Genade is a song in Afrikaans

Soms kyk ek om my
En wonder of ek al dié guns verdien het?
Of ek al die tyd jou hand daarin gesien het?
Soms staan ek net verstom

Goeie genade
Ek’s lief vir jou
Genade altyd getrou

Goeie genade
Ek’s lief vir jou
Genade altyd getrou
Tot die einde van my laaste asem dankie vir genade en vir jou

Soms sit ek en terugdink
En wonder wat ek anders moes gedoen het?
Maar as ek kyk hoe alles tog in plek geval het
Soms staan ek net verstom

Goeie genade
Ek’s lief vir jou
Genade altyd getrou

Goeie genade
Ek’s lief vir jou
Genade altyd getrou
Tot die einde van my laaste asem dankie vir genade en vir jou

Goeie genade
Ek’s lief vir jou (Ek's lief vir jou)
Genade altyd getrou (Altyd getrou)

Goeie genade
Ek’s lief vir jou
Genade altyd getrou
Tot die einde van my laaste asem dankie vir genade en vir jou
O vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Goeie Genade lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid