song lyrics / Manie Jackson / Ek gee jou my hart lyrics  | FRen Français

Ek gee jou my hart lyrics

Performer Manie Jackson

Ek gee jou my hart song lyrics by Manie Jackson official

Ek gee jou my hart is a song in Afrikaans

Die wiel is wes gedraai
En al my goed gelaai
Mmmm en ek kan nou nie meer langer wag om jou weer te sien

Op die horison wag die mooiste blom met helder oë wat lag
En dis vir haar wat ek sing elke dag

Ek gee jou my hart en ek sing vir jou ‘n lied
Ons deel hierdie aand tot die laaste ster verskiet
Vir jou gee ek alles alles wat jy my vra
En hier diep in my hart is waar ek jou liefde dra

Die tyd stap aan
Te gou moet ek weer gaan
Mmmm maar ek los ‘n liedjie net vir jou om aan vas te hou

Ek vat jou glimlag saam en graveer jou naam en
As jy vir my wag sal ek ‘n nuwe lied kom sing op ‘n ander dag

Ek gee jou my hart en ek sing vir jou ‘n lied
Ons deel hierdie aand tot die laaste ster verskiet
Vir jou gee ek alles alles wat jy my vra
En hier diep in my hart is waar ek jou liefde dra

Ek gee jou my hart en ek sing vir jou ‘n lied
Ons deel hierdie aand tot die laaste ster verskiet
Vir jou gee ek alles alles wat jy my vra
En hier diep in my hart is waar ek jou liefde dra
En hier diep in my hart is waar ek jou liefde dra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek gee jou my hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the left of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid