song lyrics / Manie Jackson / Ek Mis Jou 'n Bietjie lyrics  | FRen Français

Ek Mis Jou 'n Bietjie lyrics

Performer Manie Jackson

Ek Mis Jou 'n Bietjie song lyrics by Manie Jackson official

Ek Mis Jou 'n Bietjie is a song in Afrikaans

Soms kan ‘n lied ‘n snaar aanraak
En dit neem my terug na jou
En ek tokkel op my ou kitaar
‘n Liedjie waarvan jy sou hou

Elke nou en dan
Onthou ek weer daai iets wat ek elke keer vergeet
En dan voel dit vir my
Of ek net aan jou kan raak

Ek mis jou ‘n bietjie
Want jy’s nie meer hier
Maar soveel herinner my
Vanaand weer aan jou

Ek mis jou ‘n bietjie
En jy kan maar sê
‘n Bietjie gereeld
‘n Bietjie teveel
‘n Bietjie meer elke dag

Ek ry verby ons ou huis
Want ek voel jy is nog daar
Ek sien jou staan daar in die tuin
Maar selfs die blomme het verwelk

Wens ek kon jou nog eenkeer sien
Maar dis alles reeds te laat
Want jy’s weg van my
En ek hoor myself weer sê

Ek mis jou ‘n bietjie
Want jy’s nie meer hier
Maar soveel herinner my
Vanaand weer aan jou

Ek mis jou ‘n bietjie
En jy kan maar sê
‘n Bietjie gereeld
‘n Bietjie teveel
‘n Bietjie meer elke dag

‘n Bietjie gereeld
‘n Bietjie teveel
‘n Bietjie meer elke dag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Mis Jou 'n Bietjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid