song lyrics / Manie Jackson / Ek Kom Terug lyrics  | FRen Français

Ek Kom Terug lyrics

Performer Manie Jackson

Ek Kom Terug song lyrics by Manie Jackson official

Ek Kom Terug is a song in Afrikaans

Ek ry deur die nag my gedagtes wentel om jou alleen
Die radio speel ‘n liedjie wat my sê jy is die een
Die pad agter wyd die grenspos voor is nog ‘n bietjie ver vir my
Daar’s ‘n engel wat vir my wag sy wag daar vir my

Nou skyn die son in my oë die hemel rooi oor die horison
Die wolke maak oop eers rooi en dan blou
Die dagbreek kom

Daar is soveel om my
Die skoonheid roep tye wat ek kan onthou met jou
En my hande kan nie meer wag om aan jou te raak

Met my hart en siel kom ek terug na jou
Onder die son en die maan deur die sterrereën om jou vas te hou
Ek dink aan orals waar ek was en hoe die lewe my verras
So dat elke een maar weet ek kom terug

Nog ‘n uur is verby die myle lê agter wit lyne voor
Die berge is steil die bosse raak geil die herfs is oor
Die pad is so lank ek dink aan vanaand die liefde in jou oë
Daar’s ‘n engel wat wag vir my die engel is jy

Met my hart en siel kom ek terug na jou
Onder die son en die maan deur die sterrereën om jou vas te hou
Ek dink aan orals waar ek was en hoe die lewe my verras
So dat elke een maar weet ek kom terug

Ek dink aan orals waar ek was en hoe die lewe my verras
So dat elke een maar weet ek kom terug

Met my hart en siel kom ek terug na jou
Onder die son en die maan deur die sterrereën om jou vas te hou
Ek dink aan orals waar ek was en hoe die lewe my verras
So dat elke een maar weet ek kom terug
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Kom Terug lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid