song lyrics / Manie Jackson / Ek Is Baie Lief Vir Jou lyrics  | FRen Français

Ek Is Baie Lief Vir Jou lyrics

Performers Min ShawManie Jackson

Ek Is Baie Lief Vir Jou song lyrics by Manie Jackson official

Ek Is Baie Lief Vir Jou is a song in Afrikaans

Ek is baie lief vir jou
Dag en nag dink ek aan jou
Nou weet ek wat liefde is
En ek voel hoe ek vir jou mis

Ek is baie lief vir jou
Wat ek doen doen ek vir jou
Jy's my hartseer en my vreug
Oor jou voel my hart verheug

Weet jy hoe ek oor jou voel?
Liefde is vir ons bedoel
Ware liefde vir ons twee
Neem ons altyd met ons mee

Ek is baie lief vir jou
Wil jou net vir my behou
Wil jou in my arms neem en
Dan voel ek nooit weer alleen

Ek is baie lief vir jou

Jy behoort aan my alleen
Ek sal volg waar jy my neem
Niemand kan jou so bemin
Jy vul my met bewondering

Jy's die liefde in my hart
Ek bemin jou elke dag
Wil jou altyd by my hou en
Ek is baie lief vir jou
Ek is baie lief
Baie lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is Baie Lief Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid