song lyrics / Manie Jackson / Dorings vir Ma lyrics  | FRen Français

Dorings vir Ma lyrics

Performer Manie Jackson

Dorings vir Ma song lyrics by Manie Jackson official

Dorings vir Ma is a song in Afrikaans

Dae weke maande
Stil alleen die aande
Soos sy daar sit weet ek dat sy bid
En oor haar wange loop daar trane

Voor haar staan ‘n ruiker
‘n Kaartjie is daaraan
Sy lees dit deur en voel die seer
Want daar is dorings wat haar pla

Voor haar staan ‘n ruiker
‘n Kaartjie is daaraan
Sy lees dit deur en voel die seer
Want daar is dorings wat haar pla

Hier is weer ‘n ruiker
En ‘n kaartjie is daaraan
Sy lees dit deur en sy glimlag weer
Want daar’s geen dorings wat meer pla

Uit my hart is hier ‘n ruiker
Met ‘n kaartjie daaraan
Sy lees dit deur en sy glimlag weer
Want daar’s geen dorings wat meer pla
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dorings vir Ma lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid