song lyrics / Manie Jackson / Die Onse Vader lyrics  | FRen Français

Die Onse Vader lyrics

Performer Manie Jackson

Die Onse Vader song lyrics by Manie Jackson official

Die Onse Vader is a song in Afrikaans

Ons Vader wat in die Hemel woon
Geheilig sy U naam
Laat U ryk kom U wil geskied
In die Hemel so ook op aarde

Gee ons vandag ons dag se brood
En vergeef ons al ons skulde
Net soos ons ook vergewe
Die wat teen ons sonde

Laat kom ons nie in versoeking nie
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk en ook die sterkte en die Here

Ons Vader wat in die Hemel woon
Geheilig sy U naam
Laat U ryk kom U wil geskied
In die Hemel so ook op aarde

Gee ons vandag ons dag se brood
En vergeef ons al ons skulde
Net soos ons ook vergewe
Die wat teen ons sonde

Laat kom ons nie in versoeking nie
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk en ook die sterkte en die Here

Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk en die sterkte en die Here
Vir ewig en ewig
Amen (Amen amen)
Amen amen amen
Amen amen amen
Amen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Onse Vader lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid