song lyrics / Manie Jackson / Bring die Sterre Nader lyrics  | FRen Français

Bring die Sterre Nader lyrics

Performer Manie Jackson

Bring die Sterre Nader song lyrics by Manie Jackson official

Bring die Sterre Nader is a song in Afrikaans

As die donker ons hier teen sononder kom haal
Word ons weggevoer na drome ver vandaar
Altyd jou hand so styf vas hou jou saggies naby veilig hou
Net die sterre ek en jy en die silwer maan

Bring bring bring die sterre nader
Bring bring jou soetste soene saam
Want met die aandlig in jou oë
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou

Bring bring bring die sterre nader
Bring bring die silwer maan ook saam
Want soos die aandlig op ons val
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou

As ek na jou kyk wonder ek soms wat jy dink
En ek weet dit was bedoel dat ek jou vind
Was net ‘n maanskyn aand soos die toe jy jouself vir my wou gee
Net die sterre ek en jy vir ewig verbind

Bring bring bring die sterre nader (Nader)
Bring bring jou soetste soene saam
Want met die aandlig in jou oë
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou

Bring bring bring die sterre nader
Bring bring die silwer maan ook saam
Want soos die aandlig op ons val
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou
Want soos die aandlig op ons val
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bring die Sterre Nader lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid