song lyrics / Manie Jackson / As Ek Jou Verloor lyrics  | FRen Français

As Ek Jou Verloor lyrics

Performer Manie Jackson

As Ek Jou Verloor song lyrics by Manie Jackson official

As Ek Jou Verloor is a song in Afrikaans

As ek jou verloor sal my siel se ruite
My hier binne hou en vir jou daar buite
As ek jou verloor het die son nie meer lewe nie
Jy’s die rede dat my hart kan asem haal

As ek jou verloor kan ek ophou lewe
Jy’s wie ek is en jy’s my verlede
As ek jou verloor sal die sterre stof word teen die nag
Jy’s die rede dat my siel vir ewig wag

As ek jou laat gaan gaan die tyd my nie hou nie
Sal ek ophou staan want daar’s niks meer daar nie
As jy my vergeet kan ek alles wat ek is laat gaan
Jy’s die rede dat my liggaam regop staan

As ek jou verloor kan ek ophou lewe
Jy’s wie ek is en jy’s my verlede
As ek jou verloor sal die sterre stof word teen die nag
Jy’s die rede dat my siel vir ewig wag

Jy is die rede
Jy's my antwoord jy’s my lewe
Ek sal nie sonder jou kan leef

As ek jou verloor kan ek ophou lewe
Jy’s wie ek is en jy’s my verlede
As ek jou verloor sal die sterre stof word teen die nag
Jy’s die rede dat my siel vir ewig wag
Jy’s die rede dat my siel vir ewig wag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: RUDIE CLAASE
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for As Ek Jou Verloor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid