song lyrics / Manie Jackson / Alles is Joune lyrics  | FRen Français

Alles is Joune lyrics

Performer Manie Jackson

Alles is Joune song lyrics by Manie Jackson official

Alles is Joune is a song in Afrikaans

Vir jou stuur ek ‘n spierwit roos en dan
Sal ek my liedjie sing vir jou
En in my hart sal jy jou kry
Net ek en jy

Vir my maak jy ‘n liefdeshuis waar ek
Al my tyd aan jou kan gee
En in jou hart sal ek my kry
Net ek en jy

Waar jy is kan jy soek en jy sal my daar kry
Ek’s altyd hier aan jou sy
En sonder om te vra sal jy my hand
In die plek van my pinkie vat

Alles alles is joune
Ek het niemand anders nodig in my lewe
Alles alles is joune
Jy’s die een vir my en ek’s die een vir jou

En dis hoe dit met ons sal wees
Een in hart en een in gees
Vir altyd alles altyd net joune

Vir jou sal ek my wêreld steel want jy
Jy sal my nooit verveel onthou
Ek is maar net ‘n mens
Jy’s deel van my

Waar jy is kan jy soek en jy sal my daar kry
Ek’s altyd hier aan jou sy
En sonder om te vra sal jy my hand
In die plek van my pinkie vat

Alles alles is joune
Ek het niemand anders nodig in my lewe
Alles alles is joune
Jy’s die een vir my en ek’s die een vir jou

Waar jy is kan jy soek en jy sal my daar kry
Ek’s altyd hier aan jou sy
Vir altyd alles altyd net joune
Alles altyd net joune
Alles altyd net joune
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Alles is Joune lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid