song lyrics / Manie Jackson / 1000 Myle Ver lyrics  | FRen Français

1000 Myle Ver lyrics

Performer Manie Jackson

1000 Myle Ver song lyrics by Manie Jackson official

1000 Myle Ver is a song in Afrikaans

Ek wil vir jou ‘n storie skryf
Ek wil vir jou vertel
Ek wil vir jou ‘n wêreld wys
Waar ons kan sweef
Hoog oor ons sprokiesland
Kom saam met my vanaand

Ons vlieg tussen die wolke deur
Waar ons twee kan begin
Om ons eie feëverhaal
Saam te leef
Waar ons twee hand aan hand
Die wêreld vat vanaand

‘n 1000 myle ver
‘n Wêreld net vir jou en my
Waar harte nie meer breek
En jy nooit van my kan vergeet
Dis waar ek hier wag vir jou
‘n 1000 myle ver

Ek wil onder die sterrelig
‘n Wysie vir jou skryf
Ek wil vir jou ‘n vers opsê
Ek wil jou hê
Ek wil hier in jou hand
My hart verloor vanaand

‘n 1000 myle ver
‘n Wêreld net vir jou en my
Waar harte nie meer breek
En jy nooit van my kan vergeet
Dis waar ek hier wag vir jou
‘n 1000 myle ver

‘n 1000 myle ver
‘n Wêreld net vir jou en my
Waar harte nie meer breek
En jy nooit van my kan vergeet
Dis waar ek hier wag vir jou
‘n 1000 myle ver

‘n 1000 myle ver
‘n Wêreld net vir jou en my
Waar harte nie meer breek
En jy nooit van my kan vergeet
Dis waar ek hier wag vir jou
‘n 1000 myle ver
Dis waar ek hier wag vir jou
‘n 1000 myle ver
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 1000 Myle Ver lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid