song lyrics / Juan Boucher / Weiveld Toe lyrics  | FRen Français

Weiveld Toe lyrics

Performer Juan Boucher

Weiveld Toe song lyrics by Juan Boucher official

Weiveld Toe is a song in Afrikaans

Ek trek my laaste geld en ek probeer jou bel
Ek het plek vir twee en jy’s die een wat tel
Hierdie aand is reg en hierdie aand is soet

En dis jou laaste kans wat ek vir jou kan kry
Voor die weiveld countdown asem kry
Hierdie tyd is reg en hierdie tyd is goed

Vaanaand gaan ons weiveld toe
En in die middel van die dansbaan soen
En as jy wonder waar jy my gaan kry?
Gaan ons net hier by die weiveld bly

Vaanaand gaan ons weiveld toe
Ons gaan sing en dans en alles doen
En vanaand is dit net ek en jy
Wat in die middel van die weiveld vry
Weiveld toe

Daar’s ’n dans op die dorp ek kan boeke skryf
Dis weer tyd vir ‘n weiveld helfie lyf teen myne
Laaste trap trap myne

Daar’s ‘n dans op die plaas en ek speel jou tunes
Daar’s ‘n kans vir ‘n losdans cruise op die duine
Laaste trap trap syne

Vaanaand gaan ons weiveld toe
En in die middel van die dansbaan soen
En as jy wonder waar jy my gaan kry?
Gaan ons net hier by die weiveld bly

Vaanaand gaan ons weiveld toe
Ons gaan sing en dans en alles doen
En vanaand is dit net ek en jy
Wat in die middel van die weiveld vry
Weiveld toe

Vaanaand gaan ons weiveld toe

Vaanaand gaan ons weiveld toe
En in die middel van die dansbaan soen
En as jy wonder waar jy my gaan kry?
Gaan ons net hier by die weiveld bly

Vaanaand gaan ons weiveld toe
En in die middel van die dansbaan soen
En as jy wonder waar jy my gaan kry?
Gaan ons net hier by die weiveld bly

Vaanaand gaan ons weiveld toe
En ons gaan sing en dans en alles doen
Vanaand is dit net ek en jy
Wat in die middel van die weiveld vry
Weiveld toe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Weiveld Toe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid