song lyrics / Juan Boucher / Wat Beteken Dit lyrics  | FRen Français

Wat Beteken Dit lyrics

Performer Juan Boucher

Wat Beteken Dit song lyrics by Juan Boucher official

Wat Beteken Dit is a song in Afrikaans

Wat bedoel jy as jy sê jy hou jouself magneet?
Daar’s ‘n spasie tussen ons ek weet
En jy maak dat ek als vergeet

‘n Passasier in jou wildste drome
‘n Passasier op jou liefdespad
‘n Passasier in jou kwaad ‘n plesier van liefde
Maak jy ‘n besluit of wat?

En ek weet
Ons wil dieselfde hê

Wat beteken dit as dit rym met liefde?
Wat beteken dit?
Wat beteken dit as jy op my verlief is?
Wat beteken dit?

Wat beteken dit wil jy my nie hê nie?
Wat beteken dit?
Wat beteken dit as jy my soek en nie sê nie?
Wat beteken dit?

Ek het helderheid
Helderheid kan dit wees
‘n Defleksie van jou eie gees
En hoe maak jy van jou hart ‘n reus?

‘n Filosoof in jou diepste denke
‘n Filosoof op ‘n droom se pad
Al is ek doof sal ek net na jou kan luister
Soos jy na my woorde vat

En ek weet
Ons wil dieselfde hê

Wat beteken dit as dit rym met liefde?
Wat beteken dit?
Wat beteken dit as jy op my verlief is?
Wat beteken dit?

Wat beteken dit wil jy my nie hê nie?
Wat beteken dit?
Wat beteken dit as jy my soek en nie sê nie?
Wat beteken dit?

Wat beteken dit as dit rym met liefde?
Wat beteken dit?
Wat beteken dit as jy op my verlief is?
Wat beteken dit?

Wat beteken dit wil jy my nie hê nie?
Wat beteken dit?
Wat beteken dit as jy my soek en nie sê nie?
Wat beteken dit?

Wat beteken dit?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Wat Beteken Dit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid