song lyrics / Juan Boucher / Vrydagaand Se Klok lyrics  | FRen Français

Vrydagaand Se Klok lyrics

Performer Juan Boucher

Vrydagaand Se Klok song lyrics by Juan Boucher official

Vrydagaand Se Klok is a song in Afrikaans

Is jy seker ek is maklik?
Is jy seker ek is mal?
Miskien verloor ek als aspris miskien het ek laat val

Daar is niks wat my keer nie
Draai die volume op
Niks buite my beheer nie
Tot Vrydagaand se klok stop

Draai die volume bietjie harder baby dis Vrydag en jy weet wat ons soek
Entertain my tot jy heel aan die einde crazy raak aan my dis al wat ek soek
Tot Vrydagaand se klok stop
Eers dan hou ons op

Ek is jonk ek kannie help nie
Ek wens ek kon jou kroek
Om niemand te vertel nie
As iemand na ons soek

Daar is niks wat ons keer nie
Draai die volume op
Niks buite ons beheer nie
Tot Vrydagaand se klok stop

Draai die volume bietjie harder baby dis Vrydag en jy weet wat ons soek
Entertain my tot jy heel aan die einde crazy raak aan my dis al wat ek soek
Tot Vrydagaand se klok stop
Eers dan hou ons op

Draai die volume bietjie harder baby dis Vrydag en jy weet wat ons soek
Entertain my tot jy heel aan die einde crazy raak aan my dis al wat ek soek
Tot Vrydagaand se klok stop
Eers dan hou ons op
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vrydagaand Se Klok lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid