song lyrics / Juan Boucher / Voor Vuur lyrics  | FRen Français

Voor Vuur lyrics

Performer Juan Boucher

Voor Vuur song lyrics by Juan Boucher official

Voor Vuur is a song in Afrikaans

Jy jy weet nie wat jy mis nie jy
Kry my nie soos ek is nie jy
Sal nie verstaan wie ek is nie

Daar is niks
Wat hierdie hart sal kry nie jy
Kan my nie kies en bly nie brand
Sodat die vuur in my hart kan brand

Ek kry swaar
As jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur

Ek bly sit
My rug vries van die koue voor
Brand my gesig van die kole droom
My oë oop dink aan joune

Figure soos drake teen die huis se mure
Dis asof iets hierdie suurstof soek
Soek ek na iets in my are bloed?

Ek kry swaar
As jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur

Ek kry swaar
As jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Voor Vuur lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid