song lyrics / Juan Boucher / Verloor Om Weer Te Wen lyrics  | FRen Français

Verloor Om Weer Te Wen lyrics

Performer Juan Boucher

Verloor Om Weer Te Wen song lyrics by Juan Boucher official

Verloor Om Weer Te Wen is a song in Afrikaans

Het jy ooit iemand so nodig?
Die een wat by jou staan
Vasgevang in trane en dan niemand om af te vee

Somtyds is dit dalk die beste
Jy moet verloor om weer te wen
Om te huil maak niks meer reg nie
Dis die seer wat jou weer leer

Het jy weer dieselfde fout gemaak?
Het jy geval en dit ontken?
Moet jy verloor om weer te wen

Het jy weer gegryp toe jy moes raak?
En is jou hart en siel verskeur?
Is jy die een wat beter ken?
Moet jy verloor om weer te wen

Pikswart paaie word jou drome
Jy is bang om weg te loop
Niemand om terug te roep nie waar daar altyd iemand was

Hoeveel hel kan een mens deur gaan?
Kan besluit hoe dit regmaak
Weer is dit jou keuse
Jy moet verloor om weer te wen

Het jy weer dieselfde fout gemaak?
Het jy geval en dit ontken?
Het jy verloor om weer te wen?

Het jy weer gegryp toe jy moes raak?
En is jou hart en siel verskeur?
Is jy die een wat beter ken?
Moet jy verloor om weer te wen

Het jy weer dieselfde fout gemaak?
Het jy geval en dit ontken?
Het jy verloor om weer te wen?

Het jy weer gegryp toe jy moes raak?
En is jou hart en siel verskeur?
Is jy die een wat liefde ken?
Moet jy verloor om weer te wen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verloor Om Weer Te Wen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid