song lyrics / Juan Boucher / Twaalf Rondtes lyrics  | FRen Français

Twaalf Rondtes lyrics

Performer Juan Boucher

Twaalf Rondtes song lyrics by Juan Boucher official

Twaalf Rondtes is a song in Afrikaans

Sy het geglo dat poësie was die basis van verdraagsaamheid
Die stilte te duur om te koop
Universiteit te vêr om te loop

Die verkenner van my hart het
Weggekruip in die Weskus se sand
Haar lippe was so sag soos die onverkende smaak van 'n bottel wyn

Ek's 'n fisikus
'n Einstein
En sy was die botaniese tuin
Haar trane was real en die droogte het in my verdwyn

En dis 'n boksgeveg twaalf rondtes
Soos 'n tyd bom se lont wat te kort is
En hoekom almal vir ons hande klap
Ons het die spoor van liefde toe getrap
My hart se vlerke afgekap vir haar

En uiteindelik het die ys gesmelt
En die prins van liefde word haar held
Dan word die prins van liefde weer haar held

'n Boheemse komponis het geglo as hy vlug vind hy vrede
Want daar's 'n rede om lief vir dit te word
Want vrede maak liefde gesond

En dis 'n boks geveg twaalf rondtes
Soos 'n tyd bom se lont wat te kort is
En hoekom almal vir ons hande klap
Ons het die spoor van liefde toe getrap
My hart se vlerke afgekap vir haar

En uiteindelik het die ys gesmelt
En die prins van liefde word haar held
Dan word die prins van liefde weer haar held
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Twaalf Rondtes lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid