song lyrics / Juan Boucher / Trou lyrics  | FRen Français

Trou lyrics

Performer Juan Boucher

Trou song lyrics by Juan Boucher official

Trou is a song in Afrikaans

Waar ek gebalsem kan bly staan
Iewers naby jou het ek verstaan
Toe was my boodskap net ‘n bom
Ek was op die vloer en jy’t gekom om my te haal

Jy was die monoloog van vashou
Onherroeplik hier en nou
Die klank was dood hier in jou kamer
Die pyn was niks want jy gebruik net ander vensters

En ek trou met jou vandag vir altyd
My fondament bedrywigheid
En ek hou jou in my hart vir altyd
My ligaam soek jou suiwerheid
Ek is getrou ek is nou helder en jy bewaar die man en vrou se tasbaarheid

So kom ons wen hier deur ons liefde
Daar is te veel om op te dryf
So laat jou sneeu ‘n pad vir my maak
Sonder jou voel my wese vreeslik kaal

Jy was die monoloog van drome
Ek is teenwoordig in jou hart
Jou oggend kleur jou oë in vrede
Ek is verlos want jy bring die heiland nader

En ek trou met jou vandag vir altyd
My fondament bedrywigheid
En ek hou jou in my hart vir altyd
My ligaam soek jou suiwerheid
Ek is getrou ek is nou helder en jy bewaar die man en vrou se tasbaarheid

En ek trou met jou vandag vir altyd
My fondament bedrywigheid
En ek hou jou in my hart vir altyd
My ligaam soek jou suiwerheid
Ek is getrou ek is nou helder en jy bewaar die man en vrou se tasbaarheid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Trou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid