song lyrics / Juan Boucher / Trek Toe lyrics  | FRen Français

Trek Toe lyrics

Performer Juan Boucher

Trek Toe song lyrics by Juan Boucher official

Trek Toe is a song in Afrikaans

Dis weer Woensdag aand en ek en jy's alleen
Maak toe die ruite want ons hoor die reën op die dak val
Want daar is niemand anders soos jy

En ek wens vanaand dat niemand ons sal pla
Want ek wil jou oral in die huis rond dra
Gryp my sluitels
Om elke deur mooi toe te sluit

Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel
Trek toe trek toe die gordyne
Want vanaand is jy net myne
'n Deurnag waar die musiek op sy hardste speel

Kaal voet as ons dans oor die teëls se lyne
En jou hande hak in myne
Trek toe die gordyne

En ek sien die ruite en my vriende se oë
Girl soos jy vir my en hulle wil dit nie glo
Wat hier aan gaan
Want daar is niemand anders soos jy

En as die aand verby is en die son gooi sy kleur
Kan ek self nie help nie en dat niks my kan keer
Die komberse
Hou ek die heeltyd van jou af

Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel
Trek toe trek toe die gordyne
Want vanaand is jy net myne
'n Deurnag waar die musiek op sy hardste speel

Kaal voet as ons dans oor die teëls se lyne
En jou hande hak in myne
Trek toe die gordyne
Trek toe die gordyne
Trek toe die gordyne
Trek toe die gordyne

Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel
Trek toe trek toe die gordyne
Want vanaand is jy net myne
'n Deurnag waar die musiek op sy hardste speel

Kaal voet as ons dans oor die teëls se lyne
En jou hande hak in myne
Trek toe die gordyne
Trek toe die gordyne
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Trek Toe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid