song lyrics / Juan Boucher / Toe Jy lyrics  | FRen Français

Toe Jy lyrics

Performers Juan BoucherByron Keno

Toe Jy song lyrics by Juan Boucher official

Toe Jy is a song in Afrikaans

Te veel van jou hart is nie so goed vir my nie kannie genoeg kry nie
Te veel van jou soene in die lug gegooi dit maak die kleur so mooi
Die klere aan jou lyf sit aspris so styf dis wat versoeking dryf
Te veel van hierdie dinge in ‘n uur se tyd bring jy die beste uit

Ons staan tussen lakens wat oor lyne hang
En ek kry die gevoel dat ek in wolke vang
Voel of niks ons kan stop nie want jy hou ook nie op nie
Dis teveel vir my hart toe jy

Toe jy
Te veel vir my hart toe jy
Aan my vat toe jy
Vir my sing toe jy (Te veel vir my)

Te veel vir my hart toe jy
Vir my sê toe jy
Sou jy bly toe jy

Te veel vir my hart toe jy
My wil hê toe jy
My moet vat toe jy (Te veel vir my)

Te veel vir my hart toe jy
Hou my terug toe jy
Bou ‘n brug toe jy

Te veel vir my hart

Dis te veel vir my hart toe jy

Toe jy
Te veel vir my hart toe jy
Aan my vat toe jy
Vir my sing toe jy (Te veel vir my)

Te veel vir my hart toe jy
Vir my sê toe jy
Sou jy bly toe jy

Te veel vir my hart toe jy
My wil hê toe jy
My moet vat toe jy (Te veel vir my)

Te veel vir my hart toe jy
Hou my terug toe jy
Bou ‘n brug toe jy

Te veel vir my hart
Te veel vir my hart
Te veel vir my hart
Te veel vir my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Toe Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid