song lyrics / Juan Boucher / Tien Uit Tien lyrics  | FRen Français

Tien Uit Tien lyrics

Performer Juan Boucher

Tien Uit Tien song lyrics by Juan Boucher official

Tien Uit Tien is a song in Afrikaans

Ek’s een van daai waarmee jy kan mors
‘n Sucker vir liefde jy les my dors
Dis jy
Jy is my roosmaryn

Stuur jou ‘n briefie dis ons geheim
Jy weet waar ons plek is waar ek jou kry so jy
Jy het my weer verlei

Die son sit laag en die aand kom weer
En nou gaan ek weer probeer

Toe jy weer instap en my leegtap
Ek kon jou nie kry nie (Ek kon jou nie kry nie)
Ek wou jou hand vat wou jou hê
Sê net maybe (Sê net maybe)

Soos die stof in jou oê met die hemel daarbo
Wens ek jy kon sien
Jy’s my tien uit tien

Sien jy die glinster hier in my oë?
Dis wat jy aan my doen nou lyk ek so
Kom kry
Vir jou ‘n deel van my

Stuur jou ‘n briefie dis ons geheim
Jy weet waar ons plek is waar ek jou kry
So jy (So jy)
Jy het my weer verlei (Jy het my weer verlei)

Die son sit laag en die aand kom weer
En nou gaan ek weer probeer

Toe jy weer instap en my leegtap
Ek kon jou nie kry nie (Ek kon jou nie kry nie)
Ek wou jou hand vat wou jou hê
Sê net maybe (Sê net maybe)

Soos die stof in jou oê met die hemel daarbo
En wens ek jy kon sien
Jy’s my tien uit tien (Jy's my tien uit tien)

En as jou hart klop vir ‘n rede
Sal jy self by my bly (Self by my bly)
Jy’s ‘n deel van my hele lewe
Dis vir altyd net jy

Toe jy weer instap en my leegtap
Ek kon jou nie kry nie (Ek kon jou nie kry nie)
Ek wou jou hand vat wou jou hê
Sê net maybe (Sê net maybe)

Soos die stof in jou oê met die hemel daarbo
Wens ek jy kon sien
Jy’s my tien uit tien (Jy's my tien uit tien)
Wens ek jy kon sien
Jy’s my tien uit tien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Tien Uit Tien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid