song lyrics / Juan Boucher / Teenoorgestelde Liefde lyrics  | FRen Français

Teenoorgestelde Liefde lyrics

Performer Juan Boucher

Teenoorgestelde Liefde song lyrics by Juan Boucher official

Teenoorgestelde Liefde is a song in Afrikaans

Is jou bloed beter as rose?
Is ‘n duisend angels
Beter as spoke?
Hou die balk uit jou oog uit
Hou die mes in my sy
Want bloed is beter as rose

Is jou hart harder as syne?
Hou jou trane droog
Huil jy oor myne?
As die vuur tussen ons
Skielik gaan lê
Wil ek net dit vir jou sê

Het ons dieselfde harte gelyk gevang?
Teenoorgestelde liefde maak my bang
Het ons dieselfde liefde steeds gevang?
Teenoorgestelde pole trek mekaar aan

Is die huis so stil vir die rus wat jy wou hê?
Teenoorgestelde liefde wat hier lê
‘n Kamer vol gedagtes maak my bang
Teenoorgestelde liefde trek mekaar aan

Weet jy het my vas
Vas met jou woorde
Sal die stem joune wees?
Die musiek die akkoorde
Die klavier is nou stil
Metronoom gee die tempo
Die musiek wat jou stem soek

Is jou hart harder as myne?
Sal jou vingers syne los?
Vat jy nou na myne?
Sal die vuur se vlamme lê
En my toelaat om te sê?
Ek wil jou hier in my arms hê

Het ons dieselfde harte gelyk gevang?
Teenoorgestelde liefde maak my bang
Het ons dieselfde liefde steeds gevang?
Teenoorgestelde poole trek mekaar aan

Is die huis so stil vir die rus wat jy wou hê?
Teenoorgestelde liefde wat hier lê
‘n Kamer vol gedagtes maak my bang
Teenoorgestelde liefde trek mekaar aan

Weet jy het my vas
Vas met jou woorde
Sal die stem joune wees
Die musiek die akkoorde?
Die klavier is nou stil
Metronoom gee die tempo
Die musiek wat jou stem soek

Is jou hart harder as myne?
Sal jou vingers syne los?
Vat jy nou na myne?
Sal die vuur se vlamme lê
En my toelaat om te sê?
Wil jou hier in my arms hê

Het ons dieselfde harte gelyk gevang?
Teenoorgestelde liefde maak my bang
Het ons dieselfde liefde steeds gevang?
Teenoorgestelde pole trek mekaar aan

Is die huis so stil vir die rus wat jy wou hê?
Teenoorgestelde liefde wat hier lê
‘n Kamer vol gedagtes maak my bang
Teenoorgestelde liefde trek mekaar aan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Teenoorgestelde Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid