song lyrics / Juan Boucher / Soen Die Reen lyrics  | FRen Français

Soen Die Reen lyrics

Performer Juan Boucher

Soen Die Reen song lyrics by Juan Boucher official

Soen Die Reen is a song in Afrikaans

As ek mag onthou hoe jou oë lyk
Vir al hoe seker ‘n reënboog lyk hier in die reën alleen
Sal ek weer in jou rigting kyk

Gee jou liewer ‘n kans om jouself te vind
Stuur hierdie woorde in die koue wind hier in die reën alleen
Sal ek weer in jou gees verdrink
Weer in jou gees verdrink

Ek soen die reën as ek ver van jou af is
Dis al wat help as ek jou teveel mis
Voor hierdie storm verby is en jy weer by my is

Jy hou my vas en ek wou nie los nie
Dit was ons tyd wat ons nie moet mors nie
Voor hierdie storm verby is en jy weer by my is
Soen die reën as dit val en dan dink jy vir altyd aan my

As ek mag onthou hoe jou lyf sou voel
Sal dit warm wees of die reën so koel
Hier in die reën alleen
Sal ek weer in jou hart wegsink

Gee jou liewer ‘n kans om jouself te vind
Stuur hierdie woorde in die koue wind
Hier in die reën alleen
Sal ek weer in jou hart wegsink
Weer in jou gees verdrink

Ek soen die reën as ek ver van jou af is
Dis al wat help as ek jou teveel mis
Voor hierdie storm verby is en jy weer by my is

Jy hou my vas en ek wou nie los nie
Dit was ons tyd wat ons nie moet mors nie
Voor hierdie storm verby is en jy weer by my is
Soen die reën as dit val en dan dink jy vir altyd aan my

Ek soen die reën as ek ver van jou af is
Dis al wat help as ek jou teveel mis
Voor hierdie storm verby is en jy weer by my is

Jy hou my vas en ek wou nie los nie
Dit was ons tyd wat ons nie moet mors nie
Voor hierdie storm verby is en jy weer by my is
Soen die reën as dit val en dan dink jy vir altyd aan my
Soen die reën as dit val en dan dink jy vir altyd aan my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soen Die Reen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid