song lyrics / Juan Boucher / Sjarrap lyrics  | FRen Français

Sjarrap lyrics

Performer Juan Boucher

Sjarrap song lyrics by Juan Boucher official

Sjarrap is a song in Afrikaans

Ek sien jou op die dansvloer dans met ‘n ander ou
My oë is al lankal op jou smile en wave nou
Die strobelights die flikker op jou en dit volg jou
Die aandag is altyd op jou hier kom my mood nou

Ek kan nie meer langer so staan nie
En ek kan nie dit langer verdra nie
Want daai outjie is nie die ou vir jou nie
En ek sê jou nou hy's nie mooi gebou nie

En ek kan nie dit langer meer hou nie
Want ek like dit nie as daai ou so klou nie
En ek vra jou nou kom dans met my
En jy smile vir my en sê daai ou gaan nou ry

Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap sjarrap sjarrap en dans met my

Ek sien jou op die dansvloer dans met ‘n ander ou
My oë is al lankal op jou smile en wave nou
Die strobelights die flikker op jou en dit volg jou
Die aandag is altyd op jou hier kom my mood nou

Ek fluister in jou oor en soen jou
En ek voel hoe jou hande teen my nek afgly
En jy vra vir my sal jy by my bly?
Kyk die hoendervleis kyk hoe wasem die ruite

En die musiek speel hard en my voete is seer
Maar jy lyk so hot ek wil meer en meer
En jy vra my nou of jy van my hou?
Ek moes dit weer en weer sê want jy kan my nie hoor nie (Want jy kan my nie hoor nie)

Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap sjarrap sjarrap en dans met my

Ek kan nie meer langer so staan nie
En ek kan nie dit langer verdra nie
Want daai outjie is nie die ou vir jou nie
En ek sê jou nou hy's nie mooi gebou nie

En ek kan nie dit langer meer hou nie
Want ek like dit nie as daai ou so klou nie
En ek vra jou nou kom dans met my
En jy smile vir my en sê daai ou gaan nou ry

Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik

Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap sjarrap sjarrap en dans met my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Sjarrap lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cloud
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid