song lyrics / Juan Boucher / Sissyboy Jeans lyrics  | FRen Français

Sissyboy Jeans lyrics

Performer Juan Boucher

Sissyboy Jeans song lyrics by Juan Boucher official

Sissyboy Jeans is a song in Afrikaans

Dit vat net een aand om die sterre te sien
Gewone mooi meisie in 'n Sissyboy jean en dis verby vir my
Ek het die sterre gesien

Dit vat net een aand en my lewe verander
Al my nuwe planne val net so in mekaar in
Dis die aand toe ek jou sien

Daai Sissyboy jeans en jou warm lyf het okay gelyk
Stil gesit en jou mooi bekyk
Klop my hart soos 'n kick drum raak aan my

Daai Sissyboy jeans en 'n bottel wyn waar die sterre skyn
En dit alles lyk so goed vir my
Klop my hart soos 'n kick drum raak aan my

Soos jy lag skiet daar 'n ster in die lig in
Hoe jy beweeg jy is die mooiste ding waaroor ek kon sing
Skiet daar 'n ster in die lig in

As jy soen, soen jy liggies my droom weg
Hoe jy dit doen en om jou lippe te soen maak dit als reg
Soen jy liggies my droom weg

Daai Sissyboy jeans en jou warm lyf het okay gelyk
Stil gesit en jou mooi bekyk
Klop my hart soos 'n kick drum raak aan my

Daai Sissyboy jeans en 'n bottel wyn waar die sterre skyn
En dit alles lyk so goed vir my
Klop my hart soos 'n kick drum raak aan my

Dit vat net een aand om die sterre te sien
Gewone mooi meisie in 'n Sissyboy jean en dis verby vir my
Ek het die sterre gesien

As jy soen, soen jy liggies my droom weg
Hoe jy dit doen en om jou lippe te soen maak dit als reg
Soen jy liggies my droom weg

Daai Sissyboy jeans en jou warm lyf het okay gelyk
Stil gesit en jou mooi bekyk
Klop my hart soos 'n kick drum raak aan my

Daai Sissyboy jeans en 'n bottel wyn waar die sterre skyn
En dit alles lyk so goed vir my
Klop my hart soos 'n kick drum raak aan my
Klop my hart soos 'n kick drum raak aan my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Sissyboy Jeans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol to the left of the house
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid