song lyrics / Juan Boucher / Ritme Van My Hart lyrics  | FRen Français

Ritme Van My Hart lyrics

Performer Juan Boucher

Ritme Van My Hart song lyrics by Juan Boucher official

Ritme Van My Hart is a song in Afrikaans

Moenie my verkeerd verstaan nie
Ek vermy dit om alles te hê
Maar ek soek ook iets ek het die selle droom as jy

Hoe verlei ek ‘n mens soos jy?
Wanneer word al my wense waar?
Wanneer kry dit klaar ek kannie langer na dit so kyk nie

My hart lê in die middel van ‘n rots dit bots teen alles wat jy sê en wat jy doen dis soos die golwe breek
Het jy die ritme in my hart verneuk

Gee my hierdie tyd om net aan jou te raak ons almal het ‘n plekke waar ons weg kan raak is ek die een
Vir wie jy liefde in jou hart sal leen?

Ons kan nou en vir ewig
Met ons hande verdedig
Kry wat jy wil hê net solank jy vanaand by my wil lê

My hart lê in die middel van ‘n rots dit bots teen alles wat jy sê en wat jy doen dis soos die golwe breek
Het jy die ritme in my hart verneuk

Gee my hierdie tyd om net aan jou te raak ons almal het ‘n plekke waar ons weg kan raak is ek die een
Vir wie jy liefde in jou hart sal leen? (Voel jy dit nou?)

Het die ritme in my hart verneuk
Dit bots teen alles wat jy sê en wat jy doen en dis soos die golwe breek
Het jy die ritme in my hart verneuk

My hart lê in die middel van ‘n rots dit bots teen alles wat jy sê en wat jy doen dis soos die golwe breek
Het jy die ritme in my hart verneuk

Gee my hierdie tyd om net aan jou te raak ons almal het ‘n plekke waar ons weg kan raak is ek die een?
Vir wie jy liefde in jou hart sal leen?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ritme Van My Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid