song lyrics / Juan Boucher / Ons Word Een lyrics  | FRen Français

Ons Word Een lyrics

Performer Juan Boucher

Ons Word Een song lyrics by Juan Boucher official

Ons Word Een is a song in Afrikaans

Daar’s 'n dag en 'n plek
Waar iemand oor jou pad sal loop
Jy is die eenigste jy is die hoop dis hoekom jy weet
Dit nooit sal werk met iemand anders nie

Jy’s die rigting jy’s 'n droom
Net 'n drupel in 'n water stroom
Kom trek die lyn waar jou lyf aan hierdie kussings raak
Ons raak dieper as die diepste blou en dis alles oor jou

Ons word een in siel en gees
En dis daar waar ons wil wees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees

Ons word een een in nou en een in gees
Een in jou en een in vlees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees

Jy’s die wind wat in warels begaan
Kom ons waai deur die toekoms vanaand
Die ontdekkings reis wat nou in my arms slaap
Dis hoekom jy weet
Dit nooit sal werk met iemand anders nie

Jy’s my toevlug en bly my geluk
Kom red hierdie oorlog en bly by my bid
Sal my lyf verdwyn as joune aan die bed kom raak
Ons raak dieper as die diepste blou en dis alles oor jou

Ons word een in siel en gees
En dis daar waar ons wil wees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees

Ons word een een in nou en een in gees
Een in jou en een in vlees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees

Ons word een in siel en gees
En dis daar waar ons wil wees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees

Ons word een een in nou en een in gees
Een in jou en een in vlees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Word Een lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid