song lyrics / Juan Boucher / Nikotien lyrics  | FRen Français

Nikotien lyrics

Performer Juan Boucher

Nikotien song lyrics by Juan Boucher official

Nikotien is a song in Afrikaans

Wens jy kon dit stop want dit moet jou los jy’s my oggend nikotien
En die asem in my bors jy’s kafeïen jy’s delikaat
Wat met my lewe en my gees moes mors

Dis sensitief om oor te praat voel ek misbruik en kwaai dis geneties hoe ek ly
Soek ek jou by my daar’s net een van jou soort
Soos my lyf weer kafeïen in kry

Vir seker is jy net nikotien vir my dis my eie eie skuld
Hoe ek nou so ly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou

En hoe meer ek van jou drink al is jy alkohol vry sal jy aanhou aan my drip
Tot jou naam hier bly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou

Kyk net hoe dit was is jy gestuur vir my altyd erens in ‘n kas
En dis altyd jy ek kan loop as ek moet
Sal jy my volg baby ek gee toe?

Gras voor die doringblomme en blomme vergaan sal ek my hand toe hou
Jou by my kan dra voor jy wegwaai in die wind
En die res kan in liefde vergaan

Vir seker is jy net nikotien vir my dis my eie eie skuld
Hoe ek nou so ly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou

En hoe meer ek van jou drink al is jy alkohol vry sal jy aanhou aan my drip
Tot jou naam hier bly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou

Vir seker is jy net nikotien vir my dis my eie eie skuld
Hoe ek nou so ly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou

En hoe meer ek van jou drink al is jy alkohol vry sal jy aanhou aan my drip
Tot jou naam hier bly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou

Vir seker is jy net nikotien vir my dis my eie eie skuld
Hoe ek nou so ly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou

En hoe meer ek van jou drink al is jy alkohol vry sal jy aanhou aan my drip
Tot jou naam hier bly want ek lief jou
Ek kan dit nie help nie ek lief jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Nikotien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the top of the star
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid