song lyrics / Juan Boucher / Maan en Sterre lyrics  | FRen Français

Maan en Sterre lyrics

Performer Juan Boucher

Maan en Sterre song lyrics by Juan Boucher official

Maan en Sterre is a song in Afrikaans

Hou jy
Hou jy van my?
Of sê jy
Ek moet net weg bly?

Of voel jy
Dalk dieselfde oor my?
Of voel jy
Dat ek jou net misbruik?

Ek kan die maan en die sterre
Nie aan jou beloof
Maar voel hoe klop my hart
As ek aan jou raak

En al die wolke in die hemel
Behoort aan jou
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly

Droom jy
Dat ons saam sal wees?
Of voel jy
Nog angs en vrees?

Sien jy
Dat ek jou lief het?
Of dink jy
Dis net als vir die pret?

Ek kan die maan en die sterre
Nie aan jou beloof
Maar voel hoe klop my hart
As ek aan jou raak

En al die wolke in die hemel
Behoort aan jou
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly

Ek kan die maan en die sterre
Nie aan jou beloof
Maar voel hoe klop my hart
As ek aan jou raak

En al die wolke in die hemel
Behoort aan jou
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Maan en Sterre lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid