song lyrics / Juan Boucher / Kan Ek lyrics  | FRen Français

Kan Ek lyrics

Performer Juan Boucher

Kan Ek song lyrics by Juan Boucher official

Kan Ek is a song in Afrikaans

Onthou nie mense se name
Die opsessie in die wêreld
Gee voor jy ontvang
Energie

Breek die deur en kom in
En ek verwag wonders
Edelheid is nie in ‘n titel nie maar dis jy

Kan ek
Dieper in jou siel in kyk?
Gelei my deur die vrede in myself sal jy?
Want ek’s lief vir jou moenie in dit twyfel nie

Kan ek
Verder in jou lug opstyg?
Ek wil aan jou raak in my ewigheid
Die toekoms is ons sy’n terwyl ons op aarde bly

Jy diamantedame
Dis jy wat elke rots krap
Die valk het die kraai se kos gesteel het jy dit hier?
Vergeet wat ‘n soen mag werd wees
Maar soen my in die middernag
Ry met my weg jou papiere is op dan het jy goed gedoen

Kan ek
Dieper in jou siel in kyk?
Gelei my deur die vrede in myself sal jy?
Want ek’s lief vir jou moenie in dit twyfel nie

Kan ek
Verder in jou lug opstyg?
Ek wil aan jou raak in my ewigheid
Die toekoms is ons sy’n terwyl ons op aarde bly

Kan ek
Dieper in jou siel in kyk?
Gelei my deur die vrede in myself sal jy?
Want ek’s lief vir jou moenie in dit twyfel nie

Kan ek
Verder in jou lug opstyg?
Ek wil aan jou raak in my ewigheid
Die toekoms is ons sy’n terwyl ons op aarde bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kan Ek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the top of the house
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid