song lyrics / Juan Boucher / Kalm Voor Die Storm lyrics  | FRen Français

Kalm Voor Die Storm lyrics

Performer Juan Boucher

Kalm Voor Die Storm song lyrics by Juan Boucher official

Kalm Voor Die Storm is a song in Afrikaans

Ek kan nie sien waar ek is nie
Die golwe ruk my rond
Ek sien die wind steek op word ek mal in my kop?
Jy is die kalm voor die storm

Ek sal nie weer kan rus nie
My voete ver van die grond
Hou ek my asem op trek ek ankers op?
Jy is die kalm voor die storm

En soos die berge breek en die sand ontplof
En ek is bang jy het van my vergeet ruk die wind jou los
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm

Ek kan nie sien waar ek is nie
Die golwe ruk my rond
Ek sien die wind steek op word ek mal in my kop?
Jy is die kalm voor die storm

En soos die berge breek en die sand ontplof
En ek is bang jy’t van my vergeet ruk die wind jou los
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm

Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm

En soos die berge breek en die sand ontplof
En ek is bang jy’t van my vergeet ruk die wind jou los
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Jy is die kalm voor die storm
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kalm Voor Die Storm lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol at the top of the camera
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid