song lyrics / Juan Boucher / Jy's My Flavour lyrics  | FRen Français

Jy's My Flavour lyrics

Performer Juan Boucher

Jy's My Flavour song lyrics by Juan Boucher official

Jy's My Flavour is a song in Afrikaans

Jy’s my flavour
Fantasy is woorde as ek praat van jou jou vriende sal nie glo nie
Dis ‘n droom wat jy beman nogsteeds staan jy daar
Wonder weet jy waarvan ek ook hou?

Is jy soet of is jy bitter sal ek ooit kan weet?
‘n Spesifieke tipe flavour sal ek nooit vergeet
As ek my hemp uittrek
Proe ek iets van jou

Maar daar staan jy met ‘n roomys wat jou hande klou
Iemand gee my net ‘n lappie want dit smelt oor jou

In alles wat jy doen en alles wat jy sê is suiwer (Suiwer)
Proe dit op my lippe weet jy jy’s my flavour?
En ek moet dit vir jou sê dat jy weet wat ek wil hê jy is myne (Jy is myne)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour (Jy's my flavour)

Daar is geure in die spasies tussen jou en my
Dis die kere wat ek stukkies van jou asem kry
Ek wil meer van jou hê
Maar ek weet jy weier

Kry jou in die hande maar dan gly jy uit
Skielik voel ek hoe jy op my skouer byt
Ek wil jou vashou
Maar ek weet jy huiwer

Maar nogsteeds hou jy die roomys en ek like dit kwaai
Want die suiker op jou vingers maak my hande taai

Alles wat jy doen en alles wat jy sê is suiwer (Suiwer)
Proe dit op my lippe weet jy jy’s my flavour?
En ek moet dit vir jou sê dat jy weet wat ek wil hê jy is myne (Jy is myne)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour

Is jy soet of is jy bitter sal ek ook kan weet?
‘n Spesifieke tipe flavour sal ek nooit vergeet
As ek my hemp uittrek
Proe ek iets van jou

En daar staan jy met ‘n roomys wat jou hande klou
Iemand gee my net ‘n lappie want dit smelt oor jou

In alles wat jy doen en alles wat jy sê is suiwer (Suiwer)
Proe dit op my lippe weet jy jy’s my flavour?
En ek moet dit vir jou sê dat jy weet wat ek wil hê jy is myne (Jy is myne)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour (Jy's my flavour)

Jy is soet en stout
Jy’s my flavour (Jy's my flavour)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour
Jy's my flavour
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's My Flavour lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid